revitalising mist melan skincare melan skincare salon about melan skincare cape town hermalene contact melan skincare natural skincare cape town where to find

What our customers say

“Ek is nou so amper 3 maande op die cleanser, day cream en eye serum van Hydrance-reeks en het verlede week begin met die mist en exfoliator. Wat ‘n aanwins vir my vel – dit voel ongelooflik sag en deginitief nie meer so gehidreer nie.  Love die produkte – kan nie wag om die hele reeks te gebruik op my vel nie” Juanita Loubser

“I love everything so far…my face doesn’t know what hit it. I love the feeling of the eye cream and also the intensive treatment.” Colleen from Port Elizabeth

“Mal oor jul reeks! Nie net is dit bekostigbaar nie, maar dit verfris jou vel! My gunsteling is die balancing dag room, niks so lekker om jou dag te begin as jou vel vogtig en sag is nie” Lee-Ann Bishop

“Ek is baie tevrede met die huidige (Mélan) produkte wat ek gebruik. My vel is sagter asook meer egalig. Ek het my hand onlangs gesny en het na ‘n week van die Energising Booster Oil begin aanwend. Die wond lyk sommer alreeds baie beter.” Jenny Miller. 

“The balancing treatment gel worked wonders for me when I had a very bad reaction to another local skincare brand and I’ve used it every day since! I love your stuff, divine fragrances and textures! Joeline Barnato

“My skin loves Mélan. I use the entire range… love the authentic natural ingredients used…you can smell the essential oils. Mélan has sustained my skin and makes me feel young, radiant and free. Thank you Mélan.” Wendy Reynecke-Kotze

“I have used many products over the years from expensive salon products to natural remedies and I have never found such amazing results. It truly feels to me that you have some kind of magic in your products. This is simply the best cleanser I have ever used and cannot wait to begin the rest of your range.” C Sweetman

“‘n Natuurlike bekostigbare produk. Collagen Créme en Booster Olie ‘n wenner. Kan definitief die verskil voel en sien. Sal dit beslis aanbeveel.” T Garces

“Mélan se samestelling van natuurlike olies het ‘n sagte en verfrissende uitwerking op my sensitiewe vel. Dis uiters bekostigbaar en effektief.” C Barnard

“I am glad that I could find a natural product that is soft on my face & helps me fight all the fine lines that have already started appearing. Mélan has seriously improved my complexion and radiance. I especially like the Night Créme & find that it moisturises without making my face oily.” Satisfied Customer

“Die handeroom is die beste wat ek in 4 jaar probeer het. Ek het voorheen al wat ‘n dermatologiese room probeer. Hierdie is die eerste room wat gesond maak. Kan nie glo hoeveel beter my hande en voete lyk nie. My hande lyk die beste in 4 jaar.” Anri

“Ek het ʼn vriendin in die Kaap. Ek ken haar al sedert 1968. Ons het vir 40 jaar kontak verloor maar mekaar op Facebook weer gekry. Verlede jaar tydens die Woordfees in Stellenbosch het ek haar vir die eerste keer weer gesien. Dit was ʼn besondere oomblik vir ons want sy het ook nog vir my en Henk Rappard saam as tieners geken. Daar is bitter min mense van daardie jare wat nou weer deel van ons lewe geword het. Dit is vir ons ongelooflik waardevol. Vanoggend so op Valentynsdag het ek deur die (darem bietjie meer as gewoonlik) mosies gegaan: Ek het my vel lekker geskuur, ʼn heerlike masker opgesit, verfris, essensiële olie en gesigsroom aangewend. So, ja? Wat is nou so spesiaal daaraan en wat de duiwel het dit met jou vriendin te doen, sal jy seker vra? Eintlik wil ek vertel hoe formidabel my vriendin is. Die wonderlike produkte wat ek vir die laaste paar jaar gebruik, Mélan Skincare, is deur jare se navorsing en bloedsweet deur hierdie maat van my ontwikkel. Hermalene Louw is (saam met haar twee seuns), mede-eienaar van dié fantastiese unieke Suid-Afrikaanse velsorgreeks. Mélan Skincare gebruik en kombineer die unieke eienskappe van essensiële olies, plant-gebaseerde materiale en natuurlik rome om jou die beste en mees natuurlike velsorgprodukreeks te bied. Vanaf die oomblik dat jy Mélan aanwend, word jy deur die vars natuurlike geure betower en wonderlike resultate word deur gebruikers ondervind. In haar salon in Durbanville word skoonheidsbehandelings aangebied wat wissel van manikure en pedikure tot liggaamsbehandelings en gespesialiseerde nie-chirurgiese bio-lift gesigontrimpelings. Hermalene is ‘n internasionaal gekwalifiseerde mikrostroom-terapeut met meer as 15 jaar ondervinding in mikroterapie. Mélan versprei landwyd by winkels, verkoop ook aanlyn en die produk beland binne enkele dae op jou drumpel. Vir inligting en die aanlynwinkel, gaan klik hier: https://melanskincare.com/ Ja, dit is Valentynsdag, en ek en my geliefde het lekker planne vir later, MAAR ek wil ook graag vir my geliefde vriendin, Hermalene, vandag ʼn bloedrooi roos gee en sê: Welgedaan, my ou mater. Jy vergestalt voorwaar ʼn ware suksesverhaal! En ek LOVE jou produkte!” Stephanie Rappard

Already a customer? Send us your feedback. We would love to hear from you.

Contact Us
css.php